LUKAS 14:16
LUKAS 14:16 Bybel vir almal (ABA)
Maar Jesus het vir hom gesê: “Daar was 'n man wat baie mense genooi het na 'n ete.
LUKAS 14:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Hy antwoord hom: 'n Sekere man het 'n groot maaltyd gegee en baie mense uitgenooi.
LUKAS 14:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Jesus vir hom: “Daar was 'n man wat 'n groot maaltyd gegee en baie mense uitgenooi het.
LUKAS 14:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe sê Jesus vir hom: “'n Man het 'n groot feesmaal gehou en baie mense uitgenooi.
LUKAS 14:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê hy vir hom: 'n Sekere man het 'n groot maaltyd gemaak en baie aangebied.
LUKAS 14:16 Die Boodskap (DB)
Jesus draai na hom toe en sê vir hom: “Weet jy, eendag het ’n ryk man ’n groot feesmaal gehou en baie mense uitgenooi. Omdat daar baie voorbereidings was, het hy met die gaste afgespreek dat hy hulle sou laat roep sodra alles gereed was. So gesê, so gedaan.