LUKAS 14:1
LUKAS 14:1 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het by een van die leiers van die Fariseërs gaan eet. Dit was op die Sabbatdag. Die Fariseërs het goed gekyk wat Jesus alles doen.
Deel
Lees LUKAS 14LUKAS 14:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN toe Hy in die huis van een van die owerstes van die Fariseërs gegaan het om brood te eet op die sabbat, het hulle Hom in die oog gehou.
Deel
Lees LUKAS 14LUKAS 14:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op 'n sabbatdag toe Jesus na die huis van 'n vooraanstaande Fariseër toe gegaan het om daar te eet, het hulle Hom fyn dopgehou.
Deel
Lees LUKAS 14