LUKAS 12:8
LUKAS 12:8 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het ook gesê: “Ek sê vir julle, as iemand nie bang is om vir mense te sê hy behoort aan My nie, dan sal Ek, die Seun van die mens, ook vir God se engele sê daardie persoon behoort aan My.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Ek sê vir julle: Elkeen wat My sal bely voor die mense, hom sal die Seun van die mens ook bely voor die engele van God.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ek sê vir julle: Elkeen wat hom voor die mense openlik vir My uitspreek, vir hom sal die Seun van die mens Hom ook openlik uitspreek voor die engele van God.
Deel
Lees LUKAS 12