YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 12:7

LUKAS 12:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar selfs die hare van julle hoof is almal getel. Wees dan nie bevrees nie: julle is meer werd as baie mossies.

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:7 Bybel vir almal (ABA)

Julle is vir God baie belangriker as baie mossies. God weet presies hoeveel hare op elke mens se kop is. Daarom moet julle nie bang wees vir mense nie.”

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar selfs die hare van julle hoof is almal getel. Wees dan nie bevrees nie: julle is meer werd as baie mossies.

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Selfs die hare op julle kop is almal getel. Moenie bang wees nie. Julle is meer werd as baie mossies.”

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Selfs die hare op julle kop is almal getel. Moenie bang wees nie – julle is meer werd as baie mossies. ”

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar selfs die hare van julle hoof is almal getel. Wees dan nie bevrees nie: julle is meer werd as baie mossies.

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:7 Die Boodskap (DB)

Ja, Hy gee so baie vir julle om dat Hy elke haar op julle elkeen se kop getel het. Moet daarom nie bang wees nie. Julle is kosbaar vir God.

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Selfs die hare op julle kop is almal getel. Moet dus nie bang wees nie; julle is vir Hom meer werd as ’n hele swerm mossies.”

Deel
Lees LUKAS 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's