LUKAS 12:55
LUKAS 12:55 Bybel vir almal (ABA)
En wanneer julle sien die suidewind waai, dan sê julle: ‘Dit sal vandag baie warm wees.’ En dit gebeur ook so.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:55 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En wanneer julle die suidewind sien waai, sê julle: Dit sal gloeiend warm wees! en dit gebeur.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:55 Afrikaans 1983 (AFR83)
En as die suidewind waai, sê julle: ‘Dit gaan warm word!’ en dit word warm.
Deel
Lees LUKAS 12