LUKAS 12:54
LUKAS 12:54 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê Jesus ook vir die mense: “Wanneer julle 'n wolk in die weste sien, dan sê julle dadelik: ‘Dit sal reën.’ En julle is reg, dit gebeur.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:54 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Hy het ook aan die skare gesê: Wanneer julle 'n wolk in die weste sien opkom, sê julle dadelik: Daar kom reën! en dit gebeur ook.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:54 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het ook vir die skare gesê: “As julle 'n wolk in die weste sien opkom, sê julle dadelik: ‘Dit gaan reën!’ en dit gebeur ook.
Deel
Lees LUKAS 12