LUKAS 12:52
LUKAS 12:52 Bybel vir almal (ABA)
Van nou af sal daar vyf mense in een huis wees wat twis, drie mense teen twee, en twee mense teen drie.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:52 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want van nou af sal daar vyf in een huis verdeeld wees, drie teen twee en twee teen drie.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:52 Afrikaans 1983 (AFR83)
want van nou af sal daar vyf mense in een huis onderling verdeeld wees, drie teen twee en twee teen drie.
Deel
Lees LUKAS 12