LUKAS 12:49
LUKAS 12:49 Bybel vir almal (ABA)
“Ek het gekom om vuur op die aarde te gooi, en Ek wens die vuur het al klaar begin brand.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:49 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EK het gekom om vuur op die aarde te werp, en hoe wens Ek dat dit al aangesteek was!
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:49 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ek het gekom om vuur op die aarde aan te steek, en hoe wens Ek dat dit al aan die brand is!
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:49 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Ek het gekom om 'n vuur op die aarde aan te steek, en hoe wens Ek dat dit al aan die brand was!
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:49 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het gekom om vuur op die aarde te stuur; en wat sal ek as dit al aangesteek is?
Deel
Lees LUKAS 12