LUKAS 12:45
LUKAS 12:45 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Maar as die slaaf by homself sê: ‘My eienaar draai lank om te kom,’ en hy die slawe, mans en vroue, begin slaan, terwyl hy self eet en drink en dronk word
LUKAS 12:45 Bybel vir almal (ABA)
Maar 'n slaaf sal miskien dink sy eienaar bly baie lank weg en sal miskien nie weer terugkom nie. En dan begin die slaaf die ander slawe slaan en hy begin eet en drink en dronk word.
LUKAS 12:45 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar as daardie dienskneg in sy hart sê: My heer talm om te kom, en hy die diensknegte en diensmaagde begin slaan, en begin eet en drink en dronk word
LUKAS 12:45 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar as daardie slaaf in sy hart sê, ‘My heer talm om te kom’, en hy begin die dienaars en diensmeisies slaan, en begin eet en drink en dronk word
LUKAS 12:45 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar as daardie dienskneg in sy hart sê: My heer stel sy koms uit; en sal begin om die diensknegte en diensmeisies te slaan en te eet en te drink en dronk te word