LUKAS 12:39
LUKAS 12:39 Bybel vir almal (ABA)
Maar ook die eienaar van 'n huis moet wakker en gereed wees, want as hy weet presies hoe laat die dief kom, dan sal hy seker maak dat die dief nie by sy huis kan inbreek nie.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:39 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar weet dit: as die huisheer geweet het in watter uur die dief sou kom, sou hy gewaak het en nie in sy huis laat inbreek het nie.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:39 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar dit moet julle weet: as die huiseienaar geweet het hoe laat die dief kom, sou hy hom nie in sy huis laat inbreek het nie.
Deel
Lees LUKAS 12