YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 12:34

LUKAS 12:34 Bybel vir almal (ABA)

Die dinge wat in die hemel by God is, moet vir julle die belangrikste wees. Dan sal julle net dink aan God wat in die hemel is.”

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.”

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.”

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees.

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:34 Die Boodskap (DB)

“Onthou, die dinge waarmee jy jou van vroeg tot laat besig hou, sê wat die belangrikste in jou lewe is. Jou lewe wys waar jy jou ‘rekening’ oopgemaak het.”

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Waar jou skat is, dáár sal jou hart en gedagtes ook wees.”

Deel
Lees LUKAS 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's