YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 12:31

LUKAS 12:31 Bybel vir almal (ABA)

Nee, dit moet vir julle die belangrikste wees dat God die Koning is. Dan sal Hy al hierdie ander dinge vir julle gee.

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar soek die koninkryk van God, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Beywer julle vir sy koninkryk, dan sal Hy julle ook hierdie dinge gee.

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Soek eerder sy •koninkryk, en hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar soek liewer die koninkryk van God; en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:31 Die Boodskap (DB)

Al wat julle moet doen, is om heeltyd sy koninkryk eerste te stel. Leef dag en nag soos burgers van sy nuwe wêreld. En los die res vir Hom. Hy sal wel sorg dat julle alles kry wat julle elke dag nodig het.

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Beywer julle allereers vir sy koningsheerskappy en Hy sal vir julle hierdie dinge nog daarby gee.

Deel
Lees LUKAS 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's