YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 12:25

LUKAS 12:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En wie van julle kan met nadenke een el by sy lengte voeg?

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:25 Bybel vir almal (ABA)

Dit sal niks help as julle bekommerd is nie. Dit sal julle nie langer laat lewe nie, nie een uur langer nie.

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En wie onder julle kan, deur hom te kwel, een el by sy lengte voeg?

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Trouens, wie van julle kan deur hom te bekommer sy lewe met een uur verleng?

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wie van julle kan, deur hom te bekommer, een el by sy lewe voeg?

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En wie van julle kan met nadenke een el by sy lengte voeg?

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:25 Die Boodskap (DB)

Vir wat bekommer julle julle dan so? Dit help in elk geval niks nie.

Deel
Lees LUKAS 12

LUKAS 12:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kan al julle bekommernisse ’n enkele sekonde tot julle lewe toevoeg? Natuurlik nie!

Deel
Lees LUKAS 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's