LUKAS 12:21
LUKAS 12:21 Bybel vir almal (ABA)
So gaan dit met 'n mens wat vir homself geld en mooi goed bymekaarmaak op die aarde, maar nie ryk is by God nie.”
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So gaan dit met hom wat vir homself skatte vergader en nie ryk is in God nie.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
So gaan dit met hom wat vir homself skatte vergader en nie ryk is by God nie.”
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
So gaan dit met iemand wat vir homself skatte bymekaarmaak, en nie in God ryk is nie.”
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So is hy wat vir homself skatte bymekaarmaak en nie ryk is by God nie.
Deel
Lees LUKAS 12