LUKAS 12:14
LUKAS 12:14 Bybel vir almal (ABA)
Maar Jesus het vir hom gesê: “Man, Ek het nie gekom om regter oor julle te wees of om te besluit wat elkeen moet erf nie.”
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Hy antwoord hom: Mens, wie het My as 'n regter of deler oor julle aangestel?
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Hy antwoord hom: “Man, wie het My as regter of deler vir julle aangestel?”
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Hy antwoord hom: “Mens, wie het My as regter of bemiddelaar oor julle aangestel? ”
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sê vir hom: Man, wie het my 'n regter of 'n skeidsregter oor jou aangestel?
Deel
Lees LUKAS 12