LUKAS 12:13
LUKAS 12:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN een van die skare sê vir Hom: Meester, sê vir my broer dat hy die erfenis met my moet deel.
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:13 Bybel vir almal (ABA)
Daar was baie mense, en een van hulle het vir Jesus gesê: “Meneer, my broer erf baie goed. Sê vir hom hy moet vir my ook daarvan gee.”
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Iemand uit die menigte sê toe vir Jesus: “Meneer, sê vir my broer hy moet die erfenis met my deel.”
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Iemand uit die skare het vir Hom gesê: “Meester, sê vir my broer om die erfenis met my te deel.”
Deel
Lees LUKAS 12LUKAS 12:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En een van die skare sê vir hom: Meester, spreek met my broer dat hy die erfdeel met my moet deel.
Deel
Lees LUKAS 12