LUKAS 10:33
LUKAS 10:33 Bybel vir almal (ABA)
'n Samaritaan het daar aangekom op dieselfde pad. Toe hy by die man kom en hom sien, was hy baie jammer vir hom.
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar 'n sekere Samaritaan wat op reis was, het op hom afgekom; en toe hy hom sien, het hy innig jammer gevoel
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar 'n Samaritaan wat op reis was, het op hom afgekom, en toe hy hom sien, het hy hom innig jammer gekry.
Deel
Lees LUKAS 10