LUKAS 10:32
LUKAS 10:32 Bybel vir almal (ABA)
'n Leviet het ook daar verbygeloop en hy het dieselfde gedoen. Toe hy die man sien, het hy verbygeloop, op die ander kant van die pad.
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En net so het ook 'n Leviet by dié plek gekom en hom gesien en anderkant verbygegaan.
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net so het daar ook 'n Leviet by die plek gekom, en toe hy hom sien, gaan hy ook ver langs verby.
Deel
Lees LUKAS 10