LUKAS 10:24
LUKAS 10:24 Die Boodskap (DB)
Weet julle hoeveel profete en konings van Israel het begeer om te sien wat julle nou sien? Vir hulle was dit egter nie beskore nie. Maar julle - julle sien nou die Seun van die lewende God met julle eie oë.”
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:24 Bybel vir almal (ABA)
Want Ek sê vir julle: Baie profete en konings wou graag sien wat julle nou sien, maar hulle het dit nie gesien nie. Hulle wou ook graag hoor wat julle nou hoor, maar hulle het dit nie gehoor nie.”
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want Ek sê vir julle, baie profete en konings het gewens om te sien wat julle sien, en het dit nie gesien nie, en om te hoor wat julle hoor, en het dit nie gehoor nie.
Deel
Lees LUKAS 10