LUKAS 10:11
LUKAS 10:11 Bybel vir almal (ABA)
‘Ons gaan nou weg en ons vee nou ook julle stad se stof van ons voete af. Dit is vir julle die teken dat God ook nou weggaan van julle. Maar julle moet weet: Die tyd is naby wanneer julle sal weet God is Koning.’
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Selfs die stof wat uit julle stad aan ons kleef, vee ons vir julle af; maar tog moet julle dit weet dat die koninkryk van God naby julle gekom het.
Deel
Lees LUKAS 10LUKAS 10:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
‘Selfs julle dorp se stof wat aan ons voete sit, vee ons af as aanklag teen julle. Maar dit moet julle weet: die koninkryk van God is baie naby.’
Deel
Lees LUKAS 10