LUKAS 1:7
LUKAS 1:7 Bybel vir almal (ABA)
Maar hulle het nie kinders gehad nie, omdat Elisabet onvrugbaar was. Hulle altwee was ook al baie oud.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het geen kind gehad nie, omdat Elisabet onvrugbaar was en albei op ver gevorderde leeftyd.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het geen kind gehad nie, omdat Elisabet onvrugbaar was. Buitendien was albei reeds op ver gevorderde leeftyd.
Deel
Lees LUKAS 1