LUKAS 1:69 - Compare All Versions

LUKAS 1:69 AFR83 (Afrikaans 1983)

'n Sterk Verlosser het Hy vir ons laat opstaan uit die huis van sy dienaar Dawid.

LUKAS 1:69 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

en 'n horing van heil vir ons opgerig het in die huis van Dawid, sy kneg

LUKAS 1:69 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Hy het vir ons ’n magtige Redder gestuur uit die koninklike geslag van sy dienaar Dawid

LUKAS 1:69 DB (Die Boodskap)

Hierdie Redder kom uit die nageslag van Dawid, die kneg van die Here. Die Here het al lankal belowe dat Hy dit sal doen.

LUKAS 1:69 ABA (Bybel vir almal)

Hy het vir ons 'n sterk Redder gestuur, 'n Man van die nageslag van koning Dawid, sy dienaar.

LUKAS 1:69 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

'n Kragtige verlossing het Hy vir ons bewerk uit die nageslag van Dawid, sy dienskneg

LUKAS 1:69 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En Hy het vir ons 'n horing van verlossing opgerig in die huis van sy kneg Dawid