LUKAS 1:66
LUKAS 1:66 Bybel vir almal (ABA)
Almal wat daarvan gehoor het, het daaroor gedink en gesê: “Ons wonder wat sal hierdie seuntjie eendag doen.” Almal kon sien die Here was by Johannes.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:66 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En almal wat dit gehoor het, het dit ter harte geneem en gesê: Wat sal tog van hierdie kindjie word? En die hand van die Here was met hom.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:66 Afrikaans 1983 (AFR83)
Almal wat dit gehoor het, het daaroor nagedink en gevra: “Wat sal hierdie kindjie eendag word?” Dit was duidelik dat die Here by hom was.
Deel
Lees LUKAS 1