LUKAS 1:65
LUKAS 1:65 Bybel vir almal (ABA)
Al die mense wat daar naby gewoon het, was verbaas en bang. Al die mense het gepraat oor alles wat gebeur het, ook die mense wat in die berge in die provinsie Judea gewoon het.
LUKAS 1:65 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En daar het vrees gekom oor almal wat rondom hulle gewoon het, en daar is baie gepraat oor al hierdie dinge in die hele bergstreek van Judéa.
LUKAS 1:65 Afrikaans 1983 (AFR83)
Almal wat rondom hulle gewoon het, is met ontsag vervul, en in die hele bergstreek van Judea is daar baie gepraat oor al hierdie dinge.
LUKAS 1:65 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Almal wat in die omgewing woon, is toe met ontsag vervul, en in die hele bergstreek van Judea het die mense oor al hierdie gebeure gepraat.
LUKAS 1:65 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En vrees het gekom oor almal wat rondom hulle gewoon het, en al hierdie woorde is opgehef in die hele gebergte van Judéa.