LUKAS 1:58
LUKAS 1:58 Bybel vir almal (ABA)
Haar bure en familie het gehoor dat die Here goed was vir haar en hulle was baie bly saam met haar.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:58 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe haar bure en bloedverwante hoor dat die Here sy barmhartigheid aan haar groot gemaak het, was hulle saam met haar bly.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:58 Afrikaans 1983 (AFR83)
Haar bure en familie het gehoor dat die Here aan haar groot ontferming bewys het, en hulle was saam met haar bly.
Deel
Lees LUKAS 1