YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 1:44

LUKAS 1:44 Bybel vir almal (ABA)

Toe jy my groet en ek jou stem hoor, was die kind binne-in my baie bly, en hy het geskop.

Deel
Lees LUKAS 1

LUKAS 1:44 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want kyk, toe die geluid van jou groet in my ore klink, het die kindjie in my skoot van vreugde opgespring.

Deel
Lees LUKAS 1

LUKAS 1:44 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kyk, net toe die geluid van jou groet in my ore klink, het die kindjie in my van vreugde beweeg.

Deel
Lees LUKAS 1

LUKAS 1:44 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Kyk, net toe ek jou groet hoor, het die kindjie in my moederskoot van uitbundige blydskap opgespring.

Deel
Lees LUKAS 1

LUKAS 1:44 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want kyk, toe die stem van u groet in my ore klink, het die kindjie in my skoot gespring van blydskap.

Deel
Lees LUKAS 1

LUKAS 1:44 Die Boodskap (DB)

Weet jy, die oomblik toe ek jou stem gehoor het, het die kindjie binne-in my van vreugde opgespring.

Deel
Lees LUKAS 1

LUKAS 1:44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe jy ingekom en my gegroet het, het my kindjie van vreugde beweeg die oomblik toe ek jou stem hoor!

Deel
Lees LUKAS 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's