YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 1:42

LUKAS 1:42 Bybel vir almal (ABA)

en sy het opgewonde gesê: “Maria, die Here seën jou, meer as vir al die ander vroue. Hy seën ook die kind wat in jou is.

Deel
Lees LUKAS 1

LUKAS 1:42 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en het met 'n groot stem uitgeroep en gesê: Geseënd is jy onder die vroue, en geseënd is die vrug van jou skoot!

Deel
Lees LUKAS 1

LUKAS 1:42 Afrikaans 1983 (AFR83)

en het hard uitgeroep: “Geseënd is jy onder die vroue en geseënd is die vrug van jou moederskoot!

Deel
Lees LUKAS 1

LUKAS 1:42 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

en het hardop uitgeroep: “Geseënd is jy onder die vroue! Geseënd is die vrug van jou moederskoot!

Deel
Lees LUKAS 1

LUKAS 1:42 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En sy het met 'n groot stem uitgespreek en gesê: Geseënd is jy onder die vroue, en geseënd is die vrug van jou skoot.

Deel
Lees LUKAS 1

LUKAS 1:42 Die Boodskap (DB)

Sy het hardop uitgeroep: “Maria, jy is so bevoorreg in God se oë. Tussen al die vroue op aarde het God juis vir jou uitgekies vir ’n baie spesiale taak. Jy gaan ’n baie belangrike Kind in die wêreld bring.

Deel
Lees LUKAS 1

LUKAS 1:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy het met ’n harde stem teenoor Maria uitgeroep: “Jy is bo alle ander vroue deur God geseën, en jou kind is geseënd.

Deel
Lees LUKAS 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's