LUKAS 1:39
LUKAS 1:39 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maria het haar sonder versuim gereed gemaak en haastig na 'n dorp in die bergstreek van Judea gegaan.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:39 Bybel vir almal (ABA)
Nie lank daarna nie het Maria haastig na 'n stad in Judea gegaan, na 'n plek op die berge.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:39 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN in daardie dae het Maria opgestaan en haastig na die bergstreek gegaan, na 'n stad van Juda
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:39 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In daardie tyd het Maria gereedgemaak en haastig na die bergstreek vertrek, na 'n dorp in Juda.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:39 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Maria het in daardie dae opgestaan en haastig na die gebergte gegaan, na 'n stad van Juda
Deel
Lees LUKAS 1