LUKAS 1:38
LUKAS 1:38 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maria sê toe: “Ek is tot beskikking van die Here. Laat met my gebeur wat u gesê het.” Toe het die engel van haar af weggegaan.
LUKAS 1:38 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe sê Maria: “Kyk, ek is die diensmeisie van die Here. Mag met my gebeur volgens u woord.” En die engel het van haar af weggegaan.
LUKAS 1:38 Die Boodskap (DB)
Toe sê Maria: “Ek is in die Here se hand. Sy wil moet in my lewe geskied. Laat alles met my gebeur presies soos u gesê het.” Daarna het Gabriël vertrek.
LUKAS 1:38 Bybel vir almal (ABA)
Maria het gesê: “Ek sal doen wat die Here wil hê. Die Here kan met my doen wat jy gesê het.” Toe het die engel weggegaan van haar.
LUKAS 1:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Maria het geantwoord: “Ek is die Here se dienares en gewillig om te aanvaar wat Hy ook al wil hê. Mag alles wat jy gesê het, waar word.” Toe het die engel weggegaan.
LUKAS 1:38 Bybel vir almal (ABA)
Maria het gesê: “Ek sal doen wat die Here wil hê. Die Here kan met my doen wat jy gesê het.” Toe het die engel weggegaan van haar.
LUKAS 1:38 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Maria sê: Hier is die diensmaagd van die Here. Laat dit met my gaan volgens u woord. En die engel het van haar weggegaan.
LUKAS 1:38 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maria sê toe: “Ek is tot beskikking van die Here. Laat met my gebeur wat u gesê het.” Toe het die engel van haar af weggegaan.
LUKAS 1:38 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe sê Maria: “Kyk, ek is die diensmeisie van die Here. Mag met my gebeur volgens u woord.” En die engel het van haar af weggegaan.
LUKAS 1:38 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Maria sê: Hier is die slavin van die Here; laat dit my wees volgens u woord. En die engel het van haar af weggegaan.