LUKAS 1:32
LUKAS 1:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word. Die Here God sal Hom die troon van sy voorvader Dawid gee
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word. En die Here God sal Hom die troon van sy voorvader Dawid gee.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:32 Bybel vir almal (ABA)
Hy sal baie belangrik wees, die Hoogste God sal Hom sy Seun noem. Die Here God sal Hom laat regeer soos sy voorvader Dawid.
Deel
Lees LUKAS 1