LUKAS 1:3
LUKAS 1:3 Bybel vir almal (ABA)
Ek het ook alles uitgevind wat die mense weet oor Jesus se lewe op die aarde en ek het lank daaroor gedink. Nou het ek besluit om alles vir jou te skryf soos dit gebeur het, alles wat ek weet.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
het ek ook dit goedgedink, hooggeagte Theófilus, nadat ek van voor af alles noukeurig ondersoek het, om dit in volgorde aan u te skrywe
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom het ek dit ook goedgedink om self alles stap vir stap van voor af te ondersoek en die verhaal noukeurig in die regte volgorde vir u neer te skryf.
Deel
Lees LUKAS 1