LUKAS 1:27
LUKAS 1:27 Bybel vir almal (ABA)
God het hom gestuur na 'n meisie wat verloof was aan Josef. Josef was 'n man van die nageslag van koning Dawid. Die meisie se naam was Maria, en sy was 'n maagd.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
na 'n maagd wat verloof was aan 'n man met die naam van Josef, uit die huis van Dawid; en die naam van die maagd was Maria.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy was verloof aan Josef, 'n man uit die geslag van Dawid. Die naam van die maagd was Maria.
Deel
Lees LUKAS 1