LUKAS 1:26
LUKAS 1:26 Bybel vir almal (ABA)
Toe Elisabet ses maande swanger was, het God die engel Gabriël gestuur na die stad Nasaret in Galilea.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN in die sesde maand is die engel Gabriël deur God gestuur na 'n stad in Galiléa met die naam van Násaret
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
In die sesde maand van Elisabet se swangerskap het God die engel Gabriël gestuur na 'n maagd in Nasaret, 'n dorp in Galilea.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In die sesde maand is die engel Gabriël deur God gestuur na Nasaret, 'n dorp in Galilea
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En in die sesde maand is die engel Gabriël van God gestuur na 'n stad in Galilea met die naam van Nasaret
Deel
Lees LUKAS 1