LUKAS 1:25
LUKAS 1:25 Bybel vir almal (ABA)
“Die Here het my gehelp, Hy het gesien ek is hartseer. Hy het geweet die mense spot my omdat ek nie kinders het nie. Nou het Hy dit verander, niemand sal my nou meer spot nie.”
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So het die Here met my gedoen in die dae toe Hy my aangesien het om my smaad onder die mense weg te neem.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die Here het dit vir my gedoen. Nou het Hy na my omgesien om my smaad onder die mense weg te neem.”
Deel
Lees LUKAS 1