LUKAS 1:21
LUKAS 1:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die volk het op Sagaría bly wag en was verwonderd dat hy so lank in die tempel vertoef.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:21 Bybel vir almal (ABA)
Die mense het buite gewag vir Sagaria en hulle het gewonder hoekom hy so lank in die tempel bly.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Intussen het die volk vir Sagaria gestaan en wag en begin wonder waarom hy so lank in die tempel bly.
Deel
Lees LUKAS 1