LUKAS 1:2
LUKAS 1:2 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het alles uitgevind by die mense wat van die begin af by Jesus was en wat self alles gesien het. Hulle het ook die mense uitgevra wat die goeie boodskap oor Jesus gebring het.
LUKAS 1:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
soos hulle wat van die begin af ooggetuies en dienaars van die Woord was, dit aan ons oorgelewer het
LUKAS 1:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het dit opgeteken soos dit aan ons oorgelewer is deur die mense wat van die begin af ooggetuies en dienaars van die Woord was.
LUKAS 1:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
soos die mense wat van die begin af ooggetuies en dienaars van die Woord was, dit aan ons oorgelewer het.
LUKAS 1:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Net soos hulle hulle aan ons oorgegee het, wat van die begin af ooggetuies en dienaars van die woord was