LUKAS 1:15
LUKAS 1:15 Bybel vir almal (ABA)
want hy sal belangrik wees vir die Here. Hy mag nie wyn of bier drink nie. Die Heilige Gees sal in hom wees vandat sy ma swanger geword het.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want hy sal groot wees voor die Here. En wyn en sterk drank sal hy nooit drink nie, en hy sal vervul word met die Heilige Gees reeds van die skoot van sy moeder af.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
want hy sal groot wees in die oë van die Here. Wyn en bier sal hy glad nie drink nie, en reeds van sy geboorte af sal hy met die Heilige Gees vervul wees.
Deel
Lees LUKAS 1