LUKAS 1:10
LUKAS 1:10 Bybel vir almal (ABA)
Toe Sagaria ingaan om die wierook-offer te bring, het al die mense buite gebly en gebid.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die hele menigte van die volk was buite, besig om te bid op die uur van die reukoffer.
Deel
Lees LUKAS 1LUKAS 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Terwyl die wierookoffer gebring is, was die hele volksmenigte buite besig om te bid.
Deel
Lees LUKAS 1