LEVITIKUS 9:22
LEVITIKUS 9:22 Bybel vir almal (ABA)
Daarna het Aäron sy hande opgetel en hy het die volk geseën. Hy het teruggekom nadat hy die sonde-offers en die brand-offers en die ete-offers klaar ge-offer het.
Deel
Lees LEVITIKUS 9LEVITIKUS 9:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarna het Aäron sy hande na die volk toe opgehef en hulle geseën. En hy het afgeklim nadat hy die sondoffer en brandoffer en dankoffer gebring het.
Deel
Lees LEVITIKUS 9LEVITIKUS 9:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nadat Aäron die sondeoffer, die brandoffer en die maaltydoffers gebring het, het hy sy hande na die volk toe uitgesteek en hulle geseën. Hy het van die altaar afgeklim
Deel
Lees LEVITIKUS 9LEVITIKUS 9:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Aäron het sy hande na die volk opgelig en hulle geseën. Nadat die reinigingsoffer, die brandoffer en die maaltydoffer gebring is, het hy afgeklim.
Deel
Lees LEVITIKUS 9LEVITIKUS 9:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Aäron het sy hand na die volk opgehef en hulle geseën en van die sondoffer en die brandoffer en dankoffers afgekom.
Deel
Lees LEVITIKUS 9