LEVITIKUS 9:18
LEVITIKUS 9:18 Bybel vir almal (ABA)
Daarna het hy die bul en die skaap-ram geslag wat die ete-offers van die volk moes wees. Sy seuns het die bloed vir hom gebring, en hy het die bloed teen die altaar gespat, oral rondom die altaar.
Deel
Lees LEVITIKUS 9LEVITIKUS 9:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het hy die bul en die ram geslag wat vir die volk as dankoffer bedoel was; en die seuns van Aäron het vir hom die bloed aangegee — wat hy toe rondom teen die altaar uitgegooi het
Deel
Lees LEVITIKUS 9LEVITIKUS 9:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die bul en die ram wat bedoel was as maaltydoffers van die volk, het hy ook geslag. Die seuns van Aäron het die bloed vir hom aangegee en hy het dit rondom teen die altaar gesprinkel.
Deel
Lees LEVITIKUS 9