LEVITIKUS 9:14
LEVITIKUS 9:14 Bybel vir almal (ABA)
Hy het die binnegoed en die pote afgewas en hy het dit saam met die vleis en die kop op die altaar verbrand.
Deel
Lees LEVITIKUS 9LEVITIKUS 9:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het die binnegoed en die pote gewas en dit aan die brand gesteek bo op die brandoffer op die altaar.
Deel
Lees LEVITIKUS 9LEVITIKUS 9:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het die binnegoed en die pote gewas en dit bo-op die brandoffer op die altaar verbrand.
Deel
Lees LEVITIKUS 9LEVITIKUS 9:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het die binnegoed en die pote afgespoel en dit bo-op die brandoffer op die altaar verbrand.
Deel
Lees LEVITIKUS 9LEVITIKUS 9:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het die binnegoed en die pote gewas en dit op die brandoffer op die altaar verbrand.
Deel
Lees LEVITIKUS 9