LEVITIKUS 5:5 - Compare All Versions
LEVITIKUS 5:5 AFR83 (Afrikaans 1983)
Wanneer hy in enige van dié gevalle te wete kom dat hy skuldig geword het, bely hy dat hy gesondig het
LEVITIKUS 5:5 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
as hy dan aan een van hierdie dinge skuldig is, moet hy bely waar hy teen gesondig het
LEVITIKUS 5:5 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
“Wanneer enigiemand op dié manier bewus word van sy skuld, moet hy of sy die sonde bely.
Deel
LEVITIKUS 5 NLVLEVITIKUS 5:5 DB (Die Boodskap)
As hy op enige manier skuldig is, behoort hy te sê hy is jammer.
Deel
LEVITIKUS 5 DBLEVITIKUS 5:5 ABA (Bybel vir almal)
Wanneer hy besef dat hy skuldig is omdat hy een van hierdie dinge gedoen het, dan moet hy bely dat hy sonde gedoen het
Deel
LEVITIKUS 5 ABALEVITIKUS 5:5 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ ‘ moet hy, wanneer hy aan enige van al hierdie dinge skuldig is, belydenis doen oor die saak waarin hy gesondig het.
LEVITIKUS 5:5 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En as hy skuldig is aan een van hierdie dinge, sal hy bely dat hy in daardie saak gesondig het.