LEVITIKUS 4:23
LEVITIKUS 4:23 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer hy uitvind dat hy die sonde gedoen het, dan moet hy 'n gesonde bok-ram gee om 'n offer te wees.
Deel
Lees LEVITIKUS 4LEVITIKUS 4:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
of as sy sonde wat hy so gedoen het, aan hom bekend word, moet hy as sy offer bring 'n bok sonder gebrek, 'n ram
Deel
Lees LEVITIKUS 4LEVITIKUS 4:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
en die sonde wat hy gedoen het, word onder sy aandag gebring, bring hy 'n bokram sonder liggaamsgebrek as offer.
Deel
Lees LEVITIKUS 4LEVITIKUS 4:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As die sonde wat hy gedoen het, aan hom bekend gemaak word, moet hy as sy offer 'n bokram sonder gebrek bring.
Deel
Lees LEVITIKUS 4LEVITIKUS 4:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Of as sy sonde waarin hy gesondig het, tot sy kennis gekom het; hy moet sy offer bring, 'n bokkie, 'n mannetjie sonder gebrek
Deel
Lees LEVITIKUS 4