LEVITIKUS 27:22
LEVITIKUS 27:22 Bybel vir almal (ABA)
As 'n persoon grond gekoop het wat nie aan hom behoort het nie, en hy wy die grond
LEVITIKUS 27:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as hy aan die HERE 'n stuk land heilig wat hy gekoop het, wat nie van die land van sy besitting is nie
LEVITIKUS 27:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
As iemand 'n stuk grond wat hy gekoop het, wat dus nie sy erfgrond is nie, aan die Here wy
LEVITIKUS 27:22-23 Die Boodskap (DB)
Indien iemand ’n saailand aan die Here afstaan wat hy aangekoop het en wat nie deel van sy erfgrond was nie, moet die dienaar by die tent die afkoopwaarde daarvan bepaal volgens die jare wat daar nog oor is tot die volgende hersteljaar. Die persoon betaal daar en dan die bedrag wat bepaal is aan die personeel by die Here se tent oor.