LEVITIKUS 26:35
LEVITIKUS 26:35 Bybel vir almal (ABA)
Die land sal die hele tyd rus wanneer daar nie mense woon nie. Die land het nie gerus op julle Sabbatdae toe julle daar gewoon het nie.
LEVITIKUS 26:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Al die dae van sy verwoesting sal dit rus — die rus wat dit nie gehad het in julle sabbatte toe julle daarin gewoon het nie.
LEVITIKUS 26:35 Afrikaans 1983 (AFR83)
So lank as die land verlate is, sal dit die rus kry wat dit om die sewe jaar moes gehad het maar nooit gekry het toe julle dit bewoon het nie.