LEVITIKUS 26:33
LEVITIKUS 26:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Ek sal julle onder die volke verstrooi en 'n swaard agter julle uittrek; en julle land sal 'n wildernis en julle stede puinhope word.
LEVITIKUS 26:33 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal julle oral in ander lande laat woon. Ek sal oorlog bring teen julle, en daar sal niemand in julle land woon nie, julle stede sal hope klippe wees.
LEVITIKUS 26:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir júlle sal Ek met die swaard uitmekaar laat jaag en julle onder die heidennasies verstrooi. Julle land sal verlate wees en julle stede puinhope.