LEVITIKUS 24:15
LEVITIKUS 24:15 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet vir die Israeliete sê: Elke persoon wat sy God vervloek, is skuldig, julle moet hom straf.
LEVITIKUS 24:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En met die kinders van Israel moet jy spreek en sê: As iemand sy God vloek, sal hy sy sonde dra.
LEVITIKUS 24:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sê dan vir die Israeliete: Elkeen wat vir God laster, sal die straf daarvoor kry.
LEVITIKUS 24:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir die Israeliete moet jy sê, ‘Wanneer enigiemand sy God vervloek, moet hy die gevolge van sy sonde dra.
LEVITIKUS 24:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En jy moet met die kinders van Israel spreek en sê: Elkeen wat sy God vloek, sal sy sonde dra.