LEVITIKUS 19:29
LEVITIKUS 19:29 Bybel vir almal (ABA)
“Jy moenie jou dogter 'n prostituut laat word nie, want dan sal julle haar ontwy. Dan sal ander mense in die land ook prostitute word, en die land sal vol word van mense wat hierdie slegte ding doen.
LEVITIKUS 19:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ontheilig jou dogter nie deur haar vir hoerery aan te hou nie, sodat die land nie hoereer en die land vol skandelike dade word nie.
LEVITIKUS 19:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Niemand van julle mag sy dogter die skande aandoen om haar 'n tempelprostituut te laat word nie. Dit lei tot hoerery en afskuwelike sondes in die land.