LEVITIKUS 18:5
LEVITIKUS 18:5 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet aanhou om te doen wat Ek sê en besluit. Die mens wat dit doen, sal aanhou lewe. Ek is die Here.
LEVITIKUS 18:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hou dan my insettinge en my verordeninge wat die mens moet doen, dat hy daardeur kan lewe. Ek is die HERE.
LEVITIKUS 18:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees gehoorsaam aan my voorskrifte en bepalings. Wie dit doen, sal lewe. Ek is die Here.
LEVITIKUS 18:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kom my vaste voorskrifte en bepalings na; die mens wat dit doen, sal daardeur lewe. Ek is die HERE.
LEVITIKUS 18:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom moet julle my insettinge en my verordeninge onderhou; as iemand dit doen, hy moet daarin lewe: Ek is die HERE.