LEVITIKUS 18:20
LEVITIKUS 18:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Jy mag nie met jou naaste se vrou gemeenskap hê en jouself só verontreinig nie.
LEVITIKUS 18:20 Bybel vir almal (ABA)
Jy mag nie seks hê met 'n ander man se vrou nie, jy sal onrein word.
LEVITIKUS 18:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En jy mag geen vleeslike gemeenskap met jou naaste se vrou hê om jou met haar te verontreinig nie.
LEVITIKUS 18:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy mag nie met jou volksgenoot se vrou gemeenskap hê en deur haar onrein raak nie.
LEVITIKUS 18:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verder mag jy nie vleeslik gemeenskap hê met jou naaste se vrou om jou met haar te verontreinig nie.